| Modulekode | GVP 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Toepassing van toepaslike verpleegteorieë. Gehalteversekering. Verpleegsorgbeplanning en toepaslike tussentredes in individuele, groeps-, gesins- en gemeenskapsverband. Gesinsorg. |
| Modulekrediete | 44.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GVP 250,GVP 260 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App